SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Verlos deur Genade deur Jill Eileen Smith is ’n Christelike fiksieverhaal oor Naomi en haar skoondogter Rut. Ná ‘n hongersnood en ‘n reeks tragedies, keer Naomi mismoedig terug na Betlehem. Rut weier om haar alleen te laat gaan en klou vas aan hoop — hoop vir oorlewing, vir ‘n nuwe begin, en dalk weer liefde.
Vendor Information
- Store Name: LekkerLees
- Vendor: LekkerLees
-
Skaakmat vir hom – Frenette van Wyk
Seller: LekkerLees
R28,00 -
Winternag – Madelie Human
Seller: LekkerLees
R28,00 -
The Bourne Deception – Eric Lustbader
Seller: LekkerLees
R50,00