SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Daar is mense wie se lewens van die begin af anders verloop. Sulke mense se liefde lê nie op die gewone plekke nie, maar juis daar waar min ooit die moed sal hê om hul toekoms te gaan haal.
Twalie is die enigste meisiekind onder die eksentrieke Albrechts wat in ‘n dorre landskap om oorlewing veg. Hulle is ‘n geharde eenkantgesin vol geheime. Twalie se pa verwerp haar en haar ma maak haar gedurig stil.
Wanneer die Namavrou Letgoed haar as kind uit ‘n sandstorm red, leer sy haar die geheim van Die Poort, wat tydens die heuningmaan ‘n magiese plek word. Hier maak die tyd soms ‘n deur agtertoe oop …
Twa die Tydloper is ‘n aangrypende roman wat lesers sal meevoer en met nuwe oë na die wêreld om hulle sal laat kyk.
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-
Learn to do – Tippie at school
R29,00 -
Om te gee – Liezel Norval-Kruger, Tina-Marie Malherbe
R119,00 -
Learn to do – Tippie plays a new sport
R29,00 -
Saam Kan Ons Enige Iets Doen – Caryl Hart & Ali Pye
R119,00 -
Leer my lees met Tippie die olifant – Vlak 4 Boek 10 – Tippie gaan ysskaats
R39,00 -
Zest for life – Dawn Breslin
R99,00