Description
In Tussen Trane en Drome leer tienermeisies dat ‘n vriendin se skouer dikwels ‘n goeie plek is om troos te vind. Jy leer hoe om reg te soek, fyn te kyk en gereeld jouself te ondersoek of jy op die regte pad is… om reg te kies, reg te hoor en reg te doen.










