Stiletto’s van Staal – Bernette Bergenthuin

R50,00

Hierdie kopie is in goeie kondisie.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
ISBN:
Book Cover: Softcover
LekkerLees

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Stiletto’s van staal is Bernette Bergenthuin se sesde roman. Sy oorrompel haar lesers met karakters wat waaghalsige idees beproef en met heerlike romantiek beloon word. Selfs in die benardste situasies bly die humor nie uit nie.

In Stiletto’s van Staal is die verhaal van drie susters met die onstuimige bloed van ‘n Italisaanse ma en ‘n Boerepa en elkeen beleef ‘n krisis in hulle liefdeslewe.

Vendor Information