SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Die Verraad deur Beverly Lewis is die boeiende opvolg op Die Verbond, die eerste boek in die DOGTERS VAN ABRAM-reeks. Sadie se geheim word eindelik bekend en wanneer daar allerhande gerugte die rondte begin doen, plaas dit ook groot druk op Leah en Jonas se verhouding. Selfs die tweeling Hannah en Mary Ruth beleef hunkeringe. Kom deel in die lief en leed van die Ebersol-dogters.
Vendor Information
- Store Name: LekkerLees
- Vendor: LekkerLees
-
Meneer Perfek – Cecilia Nortjé
Seller: LekkerLees
R28,00 -
Carnival Of Shadows – R.J. Ellory
Seller: LekkerLees
R45,00 -
The Slap – Christos Tsiolkas
Seller: LekkerLees
R35,00 -
Fluisteringe van liefde – Lyn Cote
Seller: LekkerLees
R40,00 -
How I live now – Meg Rosoff
Seller: LekkerLees
R40,00