Description
Skaduvroue Van Die Bybel is sketse oor vroue wat die pad byster geraak het. Party was beeldskoon, ander was invloedryk. Hulle dade was onverantwoordelik, maar tog het hulle ‘n groot invloed op mense om hulle uitgeoefen. Miskien ontdek jy iets van hulle in jouself, iets wat jy nog aan moet werk.














