Seuntjie met die Vlek – Berna Ackerman

R95,00

1981 First edition. Paper jacket worn, book in very good condition. Pages somewhat yellowed

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • No hidden costs
  • Bundling per vendor - just add to cart
SKU: C001-B019 Categories: , ,
Book Condition: Good
ISBN: 0624016544
Book Cover: Hardcover
Share with friends:

Description

Seuntjie met die vlek beeld die drama en spanning uit wat volg op die wegraak van ’n kind. Die vierjarige Robbie is gebore met ’n geboortevlek op sy gesig en sy ma, Dinkie Enslin, se oorsensitiwiteit hieroor maak dat sy persoonlikheid daaronder ly. In ’n uitstappie saam met sy kleuterklas na ’n melkfabriek raak hy van die res geskei en beangs klim hy in die reën in die verkeerde minibus. Sonder dat die eienaar, Brummer, van die kind bewus is, ry hy plaas toe, waar sy vrou vir Robbie aanneem as eie kind nadat hulle kort tevore hulle eie kind aan die dood afgestaan het. Hierdie voorval lei tot introspeksie by die karakters, veral by Dinkie en haar man Anton.

Vendor Information