Description
Die beeldskone Mione vlug na Griekeland om van haar ontroue verloofde te vergeet – net om haar daar in nog meer hartseer vas te loop.
Xerxus is die aantreklike pa van die kinders wat sy oppas, terwyl sy buffelagtige broer Esias vreemde gevoelens in haar wakker maak. Maar uiteindelik triomfeer die liefde…








