Reënboogmense, Reënboogland — Cecile Cilliers

R40,00

Estimated delivery: 2–9 business days
🚚
FREE DELIVERY from this seller on orders over R1,000

1 in stock

Toestand : Goed.
Eerste uitgawe, Tafelberg, 1985, Sagteband – Digbundel – 55 pp.

Book Condition: Good
Book Cover: Hardcover
Guaranteed Safe Checkout
Why shop on Bookle?
  • R0 buyer fees — Buyer protection + card fees covered
  • One order, one shipping fee — Bundle books, same seller
  • Shipping from R79 — No added fees

Description

Reënboogmense, reënboogland deur Cecile Cilliers is ’n versameling van kort stukke uit haar bekende Donderdag-Beeld-rubriek, wat sy van 1981 af vir die koerant geskryf het. Die rubriek het oor die jare ’n groot leserskring opgebou en Cilliers as ’n skerpsinnige waarnemer en meningsvormer gevestig.

Die bundel, wat in 1995 verskyn het, weerspieël die Suid-Afrika van die jare 1992 tot 1994, ’n tyd van ingrypende politieke en maatskaplike verandering. Cilliers skryf oor die land en sy mense met humor, insig, deernis en ’n besondere gevoel vir taal.

’n Interessante versameling vir lesers wat hou van Afrikaanse essays, persoonlike rubrieke en skerp waarnemings oor Suid-Afrika en sy mense.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.