Ou liefde roes nie – Gisela Greyvenstein

R30,00

This copy of Ou liefde roes nie by Gisela Greyvenstein is in good condition for a used book.  The former owner’s name might be on a non-essential page.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
Book Cover: Hardcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Description

Een onbesonne daad het Jenni se lewe heeltemal van koers gedwing en jare lank moes sy noodgedwonge met die gevolge saamleef.  Nou is sy terug in haar eie land, waar sy hoop om die verlede te vergeet en die drade van haar lewe weer op te tel.

Maar sewe jaar se hartseer word nie in een oomblik uitgewis nie, en Jenni kan nie by die onsekerheid in Ryno se oe verby kyk nie. Is hy werklik lief vir haar?  Sal hul verhouding ooit weer wees wat dit eens op ‘n maanligstrand was?

Jenni smag na geluk, maar dit bly haar ontwyk.  Bianca se dood hang soos ‘n skadu oor haar, en toe sy Ryno op haar nodigste het, is hy oorsee saam met Laetitia.  Sal Ryno sy liefde en onskuld kan bewys, of het hy ook maar voete van klei… soos Derrick?

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.