Oopmond – Jan Vermeulen

R90,00

Wenner van LAPA se jeugromankompetisie. Boek het bietjie waterskade aan bokant (sien foto), maar verder in baie goeie toestand.

Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
SKU: MB001 Categories: , ,
MimiReads

5.00

(1 Review)

Description

Madelaine vermoed die skenkerhart wat in haar bors klop, is ‘n gebroke hart.  Die dokters verseker haar daar is niks met die hart verkeerd nie, maar sy begin vreemde dinge sien.  Dinge uit die verlede.  Dinge wat in die toekoms gaan gebeur.  Die speurtog na die waarheid oor haar skenker, laat haar stadigaan besef dat party harte mekaar selfs oor eeue heen kan vind.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.