SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
As Luke Stassen weet van haar gevoel vir hom, loop sy dieselfde paadjie as haar voorgangers. En die werk durf sy nie verloor nie.
Die noodlot het haar op Port Haven uitgespoeg, glo Mieke. Na haar pa se dood en bankrotboedel, het sy geen heenkome nie. Ook geen kwalifikasies nie. Van huishou weet sy niks, van kos maak nog minder.
Haar rykmanslewe is net ‘n herinnering toe sy Luke se huishoudster word. Mieke pas ook sy dogterjie op. Aan die kleinding raak sy baie geheg. Ook aan Luke.
Tog haal die verlede hulle in en van wedersydse vertroue is daar uiteindelik nie meer sprake nie.. Speel wraak werklik ‘n rol?
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Een Nag In Rome – Monica Coetsee
R25,00 -
Almal Verstaan Lewenswetenskappe Graad 11
R150,00 -
Die A-Z van Klassieke Musiek – Koos Human
R50,00 -
By Royal Decree: Royally Romanced / The English Lord’s Secret Son / Conveniently His Princess
R20,00 -
No Comebacks – Frederick Forsyth
R30,00 -
Die Ruimte – ‘n Hemelruim Van Boeiende Feite En Geheime – Diane Stephens
R20,00