Die A-Z van Klassieke Musiek – Koos Human

R50,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

In good condition for a used book.

Book Condition: Good
Book Cover: Hardcover
Guaranteed Safe Checkout
Why shop on Bookle?
  • R0 buyer fees — Buyer protection + card fees covered
  • One order, one shipping fee — Bundle books, same seller
  • Shipping from R79 — No added fees

Description

Die A-Z van Klassieke Musiek deur Koos Human is die enigste omvattende gids tot die wêreld se klassieke musiekrepertoire in Afrikaans. Dit is nou bygewerk en uitgebrei om ook ‘n lys van aanbevole musiekwerke wat in enige basiese versameling tuishoort, en wat almal in die teks bespreek word, te verskaf. Met toeganklike, helder besprekings van meer as 700 musiekwerke en die verhale van die bekendste operas en balette, word die wêreld van klassiek musiek op besondere wyse aan die musiekliefhebber bekend gestel.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.