SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
As Luke Stassen weet van haar gevoel vir hom, loop sy dieselfde paadjie as haar voorgangers. En die werk durf sy nie verloor nie.
Die noodlot het haar op Port Haven uitgespoeg, glo Mieke. Na haar pa se dood en bankrotboedel, het sy geen heenkome nie. Ook geen kwalifikasies nie. Van huishou weet sy niks, van kos maak nog minder.
Haar rykmanslewe is net ‘n herinnering toe sy Luke se huishoudster word. Mieke pas ook sy dogterjie op. Aan die kleinding raak sy baie geheg. Ook aan Luke.
Tog haal die verlede hulle in en van wedersydse vertroue is daar uiteindelik nie meer sprake nie.. Speel wraak werklik ‘n rol?
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Hush, Hush – Becca Fitzpatrick
R40,00 -
Man van lig en skadu – Schalkie van Wyk
R10,00 -
The Blue Day Book: A Lesson in Cheering Yourself Up – Bradley Trevor Greive
R40,00 -
Conolly’s Guide to Southern Africa – Denis Conolly
R65,00 -
High Society Grooms (3-in-1)
R40,00 -
As jy kan fluit op hierdie maat – Freda Linde
R15,00