SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Petri Aucampvoel verplig om na die partytjie vaan haar baas se bedorwe dogter, Nicolette, te gaan, maar daar ontmoet sy ‘n man wat so vas en sterk soos ‘n boom blyk te wees. Hougaard Reyneke red haar uit ‘n moeilike situasie, en met sy ruwe aantreklikheid en diep stem laat hy beslis haar hart vinniger klop.
Maar is hy dalk die man wat uitgekies is om aan die skone Nicolette vrloof te rak?
Hoe beter Petri Hougaard leer ken, hoe meer is hy vir haar ‘n man van lig en skadu. Die een oomblik lag en skerts hy sorgvry, en dan vlug die lig uit sy oe en word hy ‘n man van donker geheime …
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Tjoklits vir die Siel – Susan Coetzer
R30,00 -
Conolly’s Guide to Southern Africa – Denis Conolly
R65,00 -
The Catcher in the Rye – J.D Salinger
R40,00 -
The Blue Day Book: A Lesson in Cheering Yourself Up – Bradley Trevor Greive
R40,00 -
Bloedbande – Alex Muller
R15,00 -
Untouched by His Diamonds – Lucy Ellis
R15,00