SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Sy sonder haar liewer op ‘n afgelee eiland af as dat sy haar lewe volgens die giere van ‘n mansmens inrig. Allermins ‘n man soos Victor Grant.
As hy nie die kinderontvoerder is waarvan Charlene hom aanvanklik verdink nie, wie is hy dan?
Hy bly in haar kothuis op die Skotse platteland asof hy daar hoort. Maar hy sorg vir die klein seuntjie met ‘n deernis wat stadig aan haar skanse begin kalwe.
Sy’t haar voorgeneem om nooit weer kwetsbaar te wees nie. Maar Victor Grand laat haar soos ‘n vrou voel, ‘n broos skoenlapper wat vertroetel en beskerm moet word.
As sy net weet wie hy werklik is.
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack