SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Tussen kombuisvullis op die sypaadjie ontmoet Zoevir Jean-Pierre Coetzee. Op sy rug tussen die pap slaaiblare en aartappelskille, sy bo-op hom.
Nie juis romanties nie, maar ‘n mooier man het Zoe in haar dag des lewens nie aanskou nie.
Sy ken sy reputasie – hy maak vroue sag en los hulle dan soos ‘n warm patat. Nog ‘n slagoffer sal sy nie wees nie.
Jean-Pierre belowe hulle sal net vriende bly. Maar haar hart en haar lyf gaan so op hol dat sy eindelik besluit sy sal die jagter word, al is sy ‘n groentjie in die liefdespel. Sy weet net nie van sy donker geheim wat sy oorgawe keer nie.
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Elke Môre Nuut – Solly Ozrovech
Seller: Mel's book shack
R20,00 -
Executive Orders – Tom Clancy
Seller: Mel's book shack
R40,00 -
Lantern, March 1963
Seller: Mel's book shack
R20,00 -
Around The World In 2000 pictures 1956
Seller: Mel's book shack
R100,00 -
Die steil pad terug – Ina Wessels
Seller: Mel's book shack
R10,00 -
Die tweede droom – Kobie van Niekerk
Seller: Mel's book shack
R10,00