My 2de Bybel Doen En Leer Boek – Bybelgenootskap

R25,00

Ongeveer A4-grootte werkboek. Nog verpak in sy oorspronklike plastieksakkie, maar kan moontlik minimale tekens van raklewe toon.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: ,
Book Condition: Like New
Book Cover: Softcover
My Owl Bookshop

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

My Tweede Bybel Doen en Leer-boek is die volgende vlak van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika se Bybelgebaseerde geletterdheidsreeks. Die boek leer geletterdheidsvaardighede sowel as Bybelgeletterdheid deur middel van die stories wat Jesus oor God se koninkryk vertel het. Leer word vergemaklik deur die gebruik van ikone, flitskaart en ’n ingeslote leiersgids.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.