Description
Die bedoeling van hierdie werk is nie om ‘n oorsig te gee van die Afrikaanse taalkunde nie, maar om in ‘n langgevoelde behoefte te voorsien. Hier is naamlik ‘n korpus materiaal byeengebring met die oog op oefeninge en opdragte vir die taalstudent.















