Description
Twee goeie vriende, ‘n kat en ‘n vark, het op ‘n plaas gewoon. Die vark se naam was Marco Polo, die naam van ‘n beroemde reisiger van lank gelede. As klein warkie het Marco al die gewoonte gehad om ‘n koers in te slaan om die wêreld te verken.












