Maak Jou Huis Nuut – Dit

R40,00

Hierdie tweedehandse kopie van Maak Jou Huis Nuut deur Dit is in baie goeie kondisie.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
ISBN: 0624 041 31x
Book Cover: Softcover
Share with friends:

Description

Ons huise moet deesdae so baie rolle vervul… dit moet ‘n gesellige leefruimte wees, ‘n veilige hawe, ‘n plek waar ons aan ons persoonlike styl uitdrukking kan gee en, natuurlik, ‘n goeie belegging.

Maak jou huis nuut is propvol slim idees, nuttige wenke, kitsoplossings, sakpas-oormaak- planne en die moets en moenies vir ‘n huisverbeteringsprojek

Die boek dek alles van die basiese beginsels soos ‘n stewige struktuur en goeie beplanning tot die finale afronding om jou huis in ‘n droomplek te omskep. Dit verskaf al die antwoorde op vrae soos:

Hoe kies ek die regte soort verf en kleur vir ‘n vertrek?

Wat moet ek in ag neem as ek my kombuis wil vernuwe?

Hoe kan ek my badkamer oordoen sonder om ‘n fortuin uit te gee?

Hoe kan ek my slaapkamer ligter en ruimer laat lyk? Waar begin ek?

Die klem val deurgaans op goeie, bekostigbare veranderings wat waarde tot jou huis sal toevoeg en dit vir die eiendomsmark aantrekliker sal maak, maar wat dit bowenal ‘n plek sal maak waar jy nog lank gelukkig kan woon.

Vendor Information