SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
‘n Motorongeluk het ons gesin onherroeplik verander. Hoewel ons oudste seun, Aldo, ernstige hoofbeserings opgedoen het, kan ek getuig: God is goed. Hy het my gees wakker gemaak. Ek het Hom leer ken as ‘n Heilige God wat nie net my hart nie, maar my hele lewe wou hê. Terwyl Aldo in ‘n koma was, het hy ‘n bonatuurlike ervaring gehad. Hy was in die hemel. Hy het God, die engele, Moses en Abraham gesien. Aldo het teruggekom met een boodskap: ” Jesus leef!” Die bruid moet haarself gereed maak, wan tdie bruidegom kom haar haal.
Aldo se kinderlike handgekrewe briewe onthul ‘n seldsame kennis en geestelike volwassenheid. Om God se boodskap uit te dra, is sy erns.
Ek bid dat die Heilige Gees elkeen wat hierdie boek lees, sal aanraak; dat hulle geestelike oë sal oopgaan en dat elkeen wat daarna soek die oorvloedige lewe wat God vir sy kinders wil hê, sal vind.
Vendor Information
- Store Name: My Owl Bookshop
- Vendor: My Owl Bookshop
-
Dit is hoe ek wil wees – John Ortberg
Seller: My Owl Bookshop
R40,00 -
Autobiography of Herbert W. Armstrong – Volume 1
Seller: My Owl Bookshop
R70,00 -
Hemelhoog & Aardediep – Nel Benschop
Seller: My Owl Bookshop
R10,00 -
The Next Accident – Lisa Gardner
Seller: My Owl Bookshop
R40,00 -
Oorwinning – Elza Meyer
Seller: My Owl Bookshop
R40,00 -
Raising A Soul Surfer – Cheri Hamilton
Seller: My Owl Bookshop
R25,00