Liefde Soos Kalaharisand – Lientjie Barnard

R15,00

In excellent condition for a used book.

2 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Toe Marlize ontdek dat sy nie die enigste vrou in haar minnesanger se lewe is nie, verbreek sy die verlowing en aanvaar sonder meer ‘n tydelike pos as kok by ‘n safarimaatskappy in Botswana.

Sy word by die diepkant ingegooi – een oomblik ‘n stadsjuffer en die volgende oomblik ‘n kok wat met sand tussen haar tande, haar tone en haar kospotte wonderlike maaltye vir kieskeurige buitelanders moet optower.  En daarby krap die safarigids, Adam Saunders, uit die staanspoor haar gemoed deurmekaar.  Sy voel tegelyk ongedurig en gelukkig wanneer hy naby is, en sy eskapades met Sophie laat haar nie beter voel nie.

Terug in die stad besef Marlize dat ‘n deel van haar in die Kalahari agtergebly het:  Adam is haar ander helfte.  Maar hy is haar nie beskore nie, want in Botswana is Riette al besig met troureelings; sy is die vrou wat tussen die sandduine gaan woon …

Vendor Information

  • Store Name: Mel's book shack
  • Vendor: Mel's book shack
  • 5.00 rating from 1 review

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.