SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Haar naam is nie Zelda Booysens nie, sy’s Amelda Booysen. Haar rooi hare is eintlik blond, en haar smaraggroen oe is te danke aan kontaklense.
Zelda is moeg vir die kunsmatige beeld, en vir die stad. Haar CD’s verkoop soos soetkoek, maar sy’s sat vir die kollig, oorweeg dit om uit te tree.
Sy bly ‘n ruk by topsanger Jan de Groen op sy plaas, waar hulle saam aan sy nuwe CD werk. Met sy diep stem en rooi kitaar is hy een van die land se gesogste vrygeselle. Hy klim ook in haar hart in. Maar waarom fluister hy mooi woordjies vir haar as hy reeds ‘n meisie het?
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Die tweede somer – Mari van den Berg
Seller: Mel's book shack
R10,00 -
Kry Daai Lyf – Linda Kriel
Seller: Mel's book shack
R50,00 -
Man van lig en skadu – Schalkie van Wyk
Seller: Mel's book shack
R10,00 -
The Natural Investigator – Michael Bentley
Seller: Mel's book shack
R150,00 -
Geskenk van die Gode – Nickey van Schalkwyk
Seller: Mel's book shack
R15,00 -
Melodie van Liefde – Schalkie van Wyk
Seller: Mel's book shack
R15,00