Description
Die parmantige Corlia Schoeman, ‘n tikster, word op ‘n dag na die groot indoena van Venter Staalwerke se kantoor ontbied. Sy word onwillig betrek by Markus Venter en sy gesin se pyn, maar uiteindelik inspireer sy hull en ook haarself om die die vrees vir seerkry te laat los – en die lewe vas te gryp.









