Komplot – Chris Moolman

R20,00

Estimated delivery: 2–9 business days

1 in stock

In excellent condition for a used book.  Some pages have dog ears, but not torn.

Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Description

Vir ‘n sel van drie kommunistiese spioene in Amerika verkrummel die wereld wanneer die Berlynse Muur val, maar hulle sien na 1994 in Suid-Afrika nuwe geleenthede om die kommunisme te laat triomfeer. Hoogs geklassifiseerde inligting beland in die hande van die SA Kommunistiese Party, en ‘n groepie gefrustreerde politici gryp die kans aan om ‘n staatsgreep te organiseer om saam te val met die millenniumvieringe. Hulle hou egter nie rekening met Wium Mostert van Suid-Afrika se spioenasie diens nie.’n Meesleurende verhaal van intriges wat hul afspeel van die Pentagon tot in Kaapstad. In die werklike lewe het die spioenasie bedrywighede van die betrokke sel daartoe gelei dat hulle almal tans tronkstraf uitdien.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.