SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Inkommers is ‘n eietydse verhaal, ‘n kroniek van die Afrikaners, die Sommers en die Prinsloos. Die Afrikaner-familie boer al van die Groot Trek se dae af wydsbeen oor die vuil Vaal in die Vredefortkoepel. Die Sommers was aankommers wat langsamerhand aanvaar is, al was dit nie maklik nie. Nou bring Bennie Afrikaner sy nuwe liefde, Plakker Prinsloo, om die Kom en sy mense te leer ken.
Is dit moontlik dat net gebore Kommers in die Kom hoort? Hoe gemaak met inkommers wat tot dusver nie juis welkom was nie? ‘n Mens moet versigtig wees vir vreemdelinge. Die Afrikaners is hoeka aan die min word. Dan is die liefde ook nog aan die uitsterf. Iemand moet daarop reageer, rebelleer selfs, maar rebelleer die ware rebel vir iets of teen iets?
In hierdie eenvoudige verhaal ontstaan een van die mensdom se boeiendste vrae: Is almal nie oral maar inkommers sonder enige regte nie? En is die grond en alles wat dit dra, nie almal se verantwoordelikheid nie?
Vendor Information
- Store Name: MimiReads
- Vendor: MimiReads
-

Keegan & Samier: Die sokker-fiasko – André Trantraal
Vendor: MimiReads
R39,00 -

Die beste raaiselboek 2 – Heidri Mittendorf
Vendor: MimiReads
R99,00 -

Wian En Die Viking Swaard – Nerine Ahlers
Vendor: MimiReads
R149,00 -

Praat Jy! – Therese Hulme
Vendor: MimiReads
R119,00 -

Tallie se Storie – Carol Langenhoven
Vendor: MimiReads
R79,00












