Hoop vir ‘n tyd soos hierdie – Braam Hanekom

R39,00

Toestand : Baie Goed.
Eerste uitgawe, CUM. 2015, Sagteband – Godsdiens – 155pp. ISBN 9781431613816.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
BookDaddy

5.00

(1 Review)

Description

Voel jy dikwels oorweldig – dat jy nie inpas nie? Dit is nie noodwendig ‘n slegte ding nie, sê Braam Hanekom. Christene is juis geroep om anders te wees, om ‘n verskil te maak. Om op te staan teen die stroom.

In Hoop vir ‘n tyd soos hierdie gee Braam die bemoediging dat Christene die voorreg het om te weet dat God hulle deur hierdie uitdaging sal dra en hulle help om ‘n verskil te maak.

In die boek behandel Braam 50 temas wat vir Christene vandag ‘n opdrag of uitdaging is, soos: nederigheid, leierskap en eensaamheid, geweld, moee gelowiges, stygende verwagtinge, versoening en hoe om reg te bid. Elke hoofstuk sluit af met ‘n belofte van hoop uit die Skrif.

Hoop vir ‘n tyd soos hierdie sal lesers help om standpunt in te neem en self die verskil te wees wat hulle in vandag se veranderende wêreld wil sien.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.