SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Stylvol en swierig: Talia, Didi en Lienka begin ‘n stylagentskap om mode-advies uit te deel en partytjies te hou in hulle graad 10 jaar. Terselfdertyd moet hulle die populêre meisies hanteer en hulle liefdeslewens uitsorteer!
Vendor Information
- Store Name: Mimi se Boeke
- Vendor: Mimi se Boeke