Donkerdrif – Deon Meyer

R110,00

A good-looking copy. The bottom right of the front cover is slightly turned up. Some shelf wear. An old price is written in pencil on a non-essential page. Spine not creased, no dog ears.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping via Pudo
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Good
ISBN:
Book Cover: Softcover
My Owl Bookshop

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

As deel van die Bennie Griessel reeks, sal Donkerdrif lesers wat van Suid-Afrikaanse misdaadfiksie en sielkundige rillers hou.

Iemand skiet vir adjudant-offisier Milo April by die Kaapse Waterfront. Koelbloedig, helder oordag, ’n teregstelling. Is ’n senior SAPD-offisier daarvoor verantwoordelik? En hou dit verband met geheimsinnige briewe wat die geskorste Valke-speurders Bennie Griessel en Vaughn Cupido ontvang het? Met ondertone van nóg Staatskaping-onheil?

As hulle dit kan ontrafel, is hul loopbane gered, hul status herstel. Maar hoe ondersoek jy ’n saak in die geheim, met jou hele toekoms op die spel as jy uitgevang word?

Terwyl jy boonop jou tyd moet mors met ’n studentjie op Stellenbosch wat ná ’n naweek se gefuif tussen neus en ore verdwyn het? En die aapstreke tussen Jasper Boonstra, die super-ryk, alom-berugte korporatiewe swendelaar, en die sensuele, desperate eiendomsagent Sandra Steenberg.

Jy doen maar wat hy altyd doen as jy Griessel en Cupido is. Bek hou, kop hou, aanhou. Terwyl jou base raas en die media onmenslike druk op jou sit. En jy stadigaan besef dit is die donkerste drif wat agter dit alles sit.

Gierigheid.

Vendor Information