SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
In Die Terugkeer deur Beverly Lewis, word ‘n skokkende geheim geopenbaar. Leah moet nogmaals ‘n moeilike besluit neem nadat haar suster Sadie terugkeer. ‘n Verhaal vol geheimenis en liefde, bedrog en raaisels, skande en verlossing, maar alles word omring deur genade.
Dit is die vierde boek in die Dogters van Abram-reeks, uit die Amish-gemeenskap.