Description
Die reeks eindig met Die Openbaring waarin Leah Ebersol nuwe rede het om te hoop, maar verdere verwikkelinge mag Leah en haar suster Sadie dwing om hul goedbewaarde geheim bekend te maak. Dít kan die Mast en Ebersol families virewig uitmekaar dryf.
Dit is die 5de boek in die reeks, Dogters van Abram.














