Die Afskeid – Bailey Flanigan-reeks – Karen Kingsbury

R99,00

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
SKU: MB120 Categories: , , ,
Book Condition: Like New
Book Cover: Softcover
MimiReads

5.00

(1 Review)

Description

Lesers het Bailey Flanigan leer ken in die intriges van die Baxter-familie, maar nou het sy haar eie reeks! Die Afskeid is die eerste boek in die Bailey Flanigan-reeks.

Bailey se avonture begin wanneer sy die geleentheid kry om ’n oudisie te doen vir ’n Broadway-musiekblyspel in New York. Maar is sy gereed om haar vriende en familie in Bloomington agter te laat? En wat van Cody? Sy is bekommerd oor hul toekoms en kan net bid dat hulle liefde sal seëvier.

Cody, wat Bloomington verlaat het om nader aan sy ma te wees, kom deur nuwe vriende, omstandighede en die afstand tussen hulle agter dat sy verhouding met Bailey nie so rotsvas is soos hy gedink het nie.
Hierdie reeks, wat karakters uit die gewilde Baxter-reekse bevat, word gekenmerk deur liefde, eensaamheid, groot geleenthede en moeilike besluite. – Goodreads

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.