SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Die A-Z van Klassieke Musiek deur Koos Human is die enigste omvattende gids tot die wêreld se klassieke musiekrepertoire in Afrikaans. Dit is nou bygewerk en uitgebrei om ook ‘n lys van aanbevole musiekwerke wat in enige basiese versameling tuishoort, en wat almal in die teks bespreek word, te verskaf. Met toeganklike, helder besprekings van meer as 700 musiekwerke en die verhale van die bekendste operas en balette, word die wêreld van klassiek musiek op besondere wyse aan die musiekliefhebber bekend gestel.
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
‘n Vrou Soos Janine – Rika Du Plessis
Seller: Mel's book shack
R10,00 -
Assegai – Wilbur Smith
Seller: Mel's book shack
R30,00 -
Getting It Right – Elizabeth Jane Howard
Seller: Mel's book shack
R30,00 -
Die Vyf Susters – Alex Muller
Seller: Mel's book shack
R20,00 -
Sieraad Van My Hart – Nita Griessel
Seller: Mel's book shack
R10,00 -
Dink Jy Ek Is Mooi? – Angela Thomas
Seller: Mel's book shack
R30,00