Sieraad van my hart – Nita Griessel

R10,00

Average used worn book. All pages are present; might have dog ears, but not torn. Cover might be slightly worn.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • No hidden costs
  • Bundling per vendor - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
ISBN: 978-0-7993-5733-2
Book Cover: Softcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Zanne Heunis is ongekunsteld, lief vir die natuur en van kleins af al vriende met Nico Viljoen, wat vir haar soos ‘n dierbare ouboet is. Sy woon en werk op die wildplaas Elandskuil wat behoort aan Luke Reynolds. Luke besluit om by sy kinders in Australië te gaan woon en kondig aan dat die plaas voortaan bestuur gaan word deur George Russel, ‘n Amerikaner wat graag op ‘n wildplaas wil werk.

Zanne is die eerste een om die “Yankee” te ontmoet, maar dis allesbehalwe ‘n aangename ervaring. Boonop word haar lewe baie gou versuur deur sy beeldskone blonde Amerikaanse vriendin wat dit duidelik maak dat sy hom met niemand gaan deel nie…

Vendor Information