SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | TESTIMONIALS | HOW TO BUY | HOW TO SELL
Description
Die man met wie Dia de Wet drie jaar lank ‘n verhouding gehad het en haar beste vriendin het op mekaar verlief geraak. Geskok en ontnugter gryp sy die geleentheid aan om in KwaZulu Natal te gaan werk. Haar werkgewer is dokter Gerhard Muller wat besig is om te herstel na ‘n motorongeluk en Dia woon in hulle kasteelagtige huis hoog bo die see.
Sy en Gerhard kom baie goed oor die weg. Hulle maak nooit rusie nie en sy slaag telkens daarin om enige onstuimigheid in hom te kalmeer. Wanneer hy moedeloos is, beur sy hom op. Hulle voel veilig by mekaar. Selfs sy puntenerige ma het van Dia begin hou.
Hoekom is Dia dan telkens vol onstuimigheid wanneer sy met Gerhard se halfbroer, Karlos, te doen kry? Sy smeulende swart oe breek al haar weerstand af en treiter haar selfs in haar drome …
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
- 5.00 rating from 1 review
-
Slingerpad na die Hart – Wilmari Jooste
Vendor: Mel's book shack
R25,00 -
Afrosentries Of Eurosentries: Ons Roeping In ‘n Multikulturele Suid-Afrika – B.J. Van Der Walt
Vendor: Mel's book shack
R40,00 -
Kleispore Van Cupido – Cornelia P Du Plessis
Vendor: Mel's book shack
R15,00 -
Liefste Hartedief – Villa Mans
Vendor: Mel's book shack
R10,00 -
Natalie – Christo Van Der Merwe
Vendor: Mel's book shack
R25,00 -
Die Suid-Afrikaanse Mikrogolf Tuisgebak – Marty Klinzman, Shirley Guy
Vendor: Mel's book shack
R40,00