Description
In Christine le Roux Omnibus 8 is drie heerlike liefdesverhale:
- In Tweede beste het Nicolette se plan om vir Jack jaloers te maak onvoorsiene gevolge.
- In Die uitkenningsparade bied Karlien aan om vir Steven Joubert te help vrou soek.
- En in Verlore dekade kruis Alexandra se paaie weer met die van Ryno, die man wat sy al tien jaar lank probeer vergeet.





















