Description
Braai met Kellerprinz deur Fritz Ferreira is ’n praktiese gids wat jou braaikuns na die volgende vlak neem. Met eenvoudige, duidelike raad oor vuurmaaktegnieke en nuttige wenke bied die boek alles wat jy nodig het om met selfvertroue en flair agter die kole te staan.
Inhoud:
Basiese braaitoerusting
Vuurmaaktegnieke en -kunsies
Veiligheidsmaatreëls
Wyn
Keuse van vleis, pluimvee en vis
Bief
Lams- en skaapvleis
Varkvleis
Boerewors
Shish kebabs en kebabs
Sosaties
Die braai van ‘n hele karkas
Pluimvee
Vis en skulpvis
Tradisionele en ander bykosse
Marinades
Bedruipsouse, geurige botters en ander souse
Slaaie en slaaisouse






















