SHIPPING | ABOUT US | CONTACT US | FOR BUYERS | FOR SELLERS
Description
Die verkoopsman by die sportwinkel het vir Lelanie Strydom gese dis maklik om ‘n boemerang te gebruik. Dis soos ‘n stok wat altyd na jou terugkeer, maak nie saak waarheen jy hom gooi nie. Se voet. Hierdie stok wat terugkeer het beslis nie hierdie keer teruggekeer nie. Inteendeel, dit het haar hand verlaat en met ‘n Kaapse draai die spanbou byna in ‘n spanbreek verander, want dit het Henk Robertson teen die kop getref.
Later die aand sien Lelanie die blonde reus weer waar hy aan die oorkant van hulle tafel sit. Skielik kyk hy in haar rigting en sy diepblou oe hou Lelanie se bruines vir ‘n oomblik vasgevang. Maar toe leun die mooi meisie wat langs hom sit, oor en begin uitbundig gesels. En die betowerende oomblik is verlore.
Kort daarna vra hy Lelanie om vir hulle ‘n troue te reel, en sy weet dat hy vir haar verlore is …
Vendor Information
- Store Name: Mel's book shack
- Vendor: Mel's book shack
-
Tydgenote – PJ Cillie
Seller: Mel's book shack
R20,00 -
The One Thing You Need To Know – Marcus Buckingham
Seller: Mel's book shack
R50,00 -
A Still, Small Voice – Kim O’Brien
Seller: Mel's book shack
R30,00 -
Slingerpad na die Hart – Wilmari Jooste
Seller: Mel's book shack
R25,00 -
Waag met krale en meer – Heather Laithwaite
Seller: Mel's book shack
R100,00 -
Untouched by His Diamonds – Lucy Ellis
Seller: Mel's book shack
R15,00