Description
Tydgenote bevat sestien geleentheidstukke waarvan die meeste geskryf is by die heengaan of opkoms van leidende figure in die staatkunde, perswese of kulturele lewe. Hoofstukke oor PW Botha, Jan Smuts, John Vorster, Strijdom, Donges, Cora Coetzee, WEG Louw, et al.







