Blou Moord – François Bloemhof

R179,00

Hierdie kopie van Blou Moord deur François Bloemhof is soos nuut.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
SKU: MB037 Categories: , ,
Book Condition: Like New
Book Cover: Softcover
MimiReads

5.00

(1 Review)

Description

Ludo Labuschagne breek weg saam met ‘n klompie mense – en selde was die syfer 13 al so ongelukkig.  Die dood lê besoek af nog voor die groep hulle bestemming, ‘n private eiland, bereik.

Hoe later hoe kwater.  Wie wil vir wie dood hê?  Om watter rede?  Wie gaan in die slag bly:  Una, die weduwee en weldoener van die groep,  dominee Attie, sy lankmoedige vrou en hulle tieners, die selfingenome akteur Toon, die jong sielkundestudent Suné, die weermagvriend Cor, die Pedrito’s wat daar is om die huishouding seepglad te laat loop, of Ludo, sy ma en oom Dippie?

Nêrens kom jy verder weg van alles as op ‘n eiland nie.  En nêrens is jy so blootgestel wanneer daar moord in die lug is nie …

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.