Bloedbande – Alex Muller

R15,00

In excellent condition for a used book.  Some pages might be slightly creased and/or slightly slanted.

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Share with friends:

Description

Na die gewoel en gejaag van die groot stad het inspekteur Adriaan Kruger begin gwoond raak aan die relatief rustige lewe op die dorpie Overberg. Hy en Karien is baie gelukkig, en nou verwag sy hulle tweeling. Dan word hy boonop tot kaptein bevorder.

Maar onheil slaap nooit nie en twee misdade stuur skokgolwe deur die gemeenskap: die aanval op ‘n jong meisie, en dan dit wat lyk na ‘n bloedige gesinsmoord. As hy maar net kan fokus op die moord, sal sy taak vergemaklik word, maar die meisie wat aangavl is se pa is ‘n vooraanstaande man in hieride geweste. En soms wil dit lyk of daar ‘n verband is tussen die twee misdade …

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.