Description
Oor kommunikasie is al baie geskrywe en gepraat en dit word al moeiliker om ‘n oorsig oor die wye onderwerp te kry. Wat Marthinus Van Schoor in hierdie boek, Bestaanskommunikasie, doen is om die eerste werklike begronding en omlyning van die kommunikasieverskynsel in Afrikaans te gee.






















