Description
Deel in die wonderlike pret met hierdie perfekte skatkis van 5 Minute Verhale: Katjiestories.
Ontmoet Poeksie met al haar poetse, vind uit waar die skat begrawe is saam met Charlie, en sluit aan by Bennie wat sy vrese moet oorkom en vele meer.
Met 5 wonderlike stories en hope oulike katjies om te ontmoet sal klein kindertjies mal wees oor hierdie fantastiese boek.















