Description
Die samestellers verken uiteenlopende perspektiewe van gelowiges tot ateïste in God? Gesprekke Oor Die Oorsprong En Uiteinde Van Alles.
Hulle gesels met 12 gelowiges en 12 ongelowiges. Bekendes soos Christina Landman, Dave Pepler, Breyten Breytenbach, Piet Croucamp, Laurie Gaum, en vele meer gee hul mening. Hul reguit antwoorde verras.
Die boek sluit ‘n register in wat jy kan gebruik vir verdere navorsing.

















