Description
Die laaste ding wat Zayne Lategan, ‘n verbitterde vrouehater, verwag toe hy die nuwe veearts na sy plaas toe ontbied, is ‘n vrou wat hom op sy grond kom hiet en gebied. Chrissie, weer, het Noord-Kaap toe gevlug na die verskriklike hartseer in haar verlede – as gevolg van ‘n man …









