Description
Jan Spies se Monitor-vertellings oor die radio het hom feitlik oornag tot in die verste buitehoeke van die land beroemd gemaak, daarom het hierdie eerste keuse geen bekendstelling nodig nie.
Hulle lees net so vlot en natuurlik as wat hy hulle vertel het, sonder dat iets van die humor of menslikheid verlore gaan.





















