Katte – Yolanda Wessels

This seller is currently on holiday.

R50,00

Hierdie kopie is soos nuut.

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: ,
Book Condition: Like New
Book Cover: Softcover

Description

Katte deur Yolanda Wessels is ’n handleiding vir verantwoordelike kateienaars in Suid-Afrika. Dit is die eerste toeganklike, praktiese en moderne A-Z van katte, geskryf in Afrikaans vir die Suid-Afrikaanse kateienaar.

Deel 1 behandel onder meer dié karaktervolle troeteldier se oorsprong en makmaak, hulle anatomie, sintuie en kleurvolle pelse.

Deel 2 dek die voorbereiding vir en verwelkoming van ’n nuwe katjie in die huisgesin, wat die katjie sal benodig, asook die korrekte versorging.

Deel 3 is ’n alfabetiese samevatting van die mees algemene kwale en siektes wat voorkom by katte in Suid-Afrika.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.