Charlize, Ek Leef My Droom – Chris Karsten

This seller is currently on holiday.

R30,00

Baie goeie kondisie

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover

Description

As ‘n jong meisie het Charlize Theron vir Darryl Hannah in die fliek Splash gesien en sy was oortuig dat sy ‘n beter meermin sou wees. Sedertdien het sy haar droom met vasberadenheid nagejaag. Die bekroonde skrywer Chris Karsten volg Charlize se opgang van ‘n klein plaas in Suid-Afrika tot ‘n internasionale ster. Persoonlike onderhoude met vriende en familie in Suid-Afrika en uitgebreide navorsing bring die lewe en loopbaan van hierdie merkwaardige vrou tot lewe. Op grond van die eerste 33 jaar van haar lewe, soos in hierdie gedeeltelike biografie onthul, sal Charlize inderdaad een dag terug na haar lewe kan kyk en sê: Dit was ‘n ongelooflike rit.

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.