Paultjie Se Sprokie – Corhard

R20,00

Prelove. Very good condition. No loose pages, no torn pages, no markings.

1 in stock

Guaranteed Safe Checkout
Why Buy From Bookle?
  • Free buyer protection
  • Affordable shipping from R69
  • Bundling per seller - just add to cart
Categories: , ,
Book Condition: Very Good
Book Cover: Softcover
Mel's book shack

5.00

(1 Review)

Description

Paultjie glo vas Sneeuwitjie bly in die bos oorkant die spruit – hy het haar dan met sy eie oe gesien, en met haar gepraat ook!  In sy angs en alleenheid vind die vierjarige seuntjie ontvlugting in stories, en sy pa is nie altyd seker waar werklikheid eindig en fantasie begin nie.

Andries ontdek dat Zoleka, sy buurman se dogter, net soos Sneeuwitjie lyk, en op aanbeveling van die sielkundige, sorg hy vir gereelde kontak tussen hulle sodat Paultjie kan besef storieboekmense bestaan nie werklik nie.

Tot hy een aand laat by die huis kom en sien dat Paultjie se Sneeuwitjie nie ‘n storie was nie, maar die reine waarheid.  Viccie is vir hom in lewende lywe nog mooier as haar storieboekprentjie, maar Andries weet nie of hy ooit haar vertroue en liefde gaan wen nie, want in haar hart le jare se hartseer opgesluit …

Seller Information

Buyer Protection with Tradesafe

Your payment is securely held by Tradesafe and only released to the seller once you’ve received and accepted your order. This ensures your money is safe until you are satisfied with your purchase.